Akademie

Grondslagfase (Graad R – 3)
Ons lê die fondasie deur spel, ontdekking en basiese vaardighede. Leerders word voorberei met sterk geletterdheid en syfervaardighede.

Intermediêre Fase (Graad 4 – 6)
Hier bou ons voort op kennis en vaardighede. Leerders word aangemoedig om onafhanklik te dink en hul talente te ontwikkel.

Seniorfase (Graad 7)
Ons Grade 7’s word voorberei vir die groot stap na hoërskool. Leierskapsgeleenthede, uitstappies en akademiese ondersteuning maak hulle gereed vir die toekoms.

Leerondersteuning
Winsley Primêr bied remediëring en inklusiewe programme om elke leerder te help. Geen kind word agtergelaat nie.
